Jan Wolkers | |
---|---|
Jan Wolkers in 1995 | |
Gebore | Jan Hendrik Wolkers 26 Oktober 1925 Oegstgeest |
Sterf | 19 Oktober 2007 Westermient |
Handtekening | |
Jan Hendrik Wolkers (26 Oktober 1925, Oegstgeest – 19 Oktober 2007, Westermient) was 'n Nederlandse skrywer, beeldhouer en skilder. Hy het bekendheid behaal met die romans Terug naar Oegstgeest (1965) en Turks fruit (1969). Hy het geweier om die Constantijn Huygens- (toegeken in 1982) en P.C. Hooftprys (1989) in ontvangs te neem.
In weerwil van sy bekendheid as skrywer het Wolkers volgehou dat hy homself in die eerste instansie as beeldhouer beskou.[1]